Snowing now for about 19 hours! Just about 45cm of snow .. hehehehehe FUN!
Dankie Nick vir jou boodskap. Moes dit al lankal gedoen het, nou dat ek het is dit nogals lekker. Sal probeer Afrikaans in bring maar, baie van die mense wat dit lees verstaan nie Afrikaans nie.
Ek is so bly jy is gelukkig Nick! Hoop jou kinders doen ook goed? Ek en Hennie praat baie keer oor jou en Vicky want, ons het sulke goeie herhinneringe van haar (julle). Maar, ek is eerlik bly jy kon weer liefde vind. Dit is so kosbaar as mens dit eenkeer kan kry maar, wat 'n seen as dit 'n tweedekeer kan gebeur! Ek dank die Here dat hy vir jou weer geluk gestuur het.
Ek sal bietjie jou blog ook dop hou!